​22 familiewonings wat dadelik beïndruk

Johannes van Graan Johannes van Graan
homify Rumah Gaya Rustic Batu Bata
Loading admin actions …

Vandag se stukkie is vir die hele gesin bedoel, aangesien al 22 hierdie huise oorgenoeg spasie (en styl) het vir bykans enige moderne gesin. Maar aangesien ons wil fokus op eerste indrukke, gaan ons net die buitekant van elke huis beloer, veral die voorste areas, en sien watse elemente belangrik is om jou huis verwelkomend en stylvol te laat lyk.

En aangesien die meerderheid van hierdie huise oorsee is, weet ons dis bietjie internasionale inspirasie wat ons vandag bekom.  

Van die idees wat hier gebruik is sluit in: 

• Tuinbou, 

• Kleure van mure, 

• Teksture van afwerkings, 

• Die tipe voordeur wat jy kies, 

• Die styl en uitleg van ‘n voorstoep, en nog vele ander…

Butuh bantuan dengan projek Anda?
Hubungi kami!

Sorotan dari majalah