​9 moderne kaste vir jou slaapkamer

Johannes van Graan Johannes van Graan
homify Kamar Tidur Modern
Loading admin actions …

Kaste is mos nie net daar om jou klere op te gaar nie – hulle word ook gebruik om ‘n menigte ander elemente weg te steek en sodoende jou huis (en slaapkamer) meer netjies te hou. Maar natuurlik moet daardie kas ook ‘n sekere “look” hê wat jou persoonlike smaak én slaapkamer se styl weerspieël, wat beteken ons het sommer baie opsies om van te kies! 

So, kom ons beloer 9 verskillende slaapkamer kaste (in verskillende kleure, groottes en ontwerpe) wat heel deftig in die moderne slaapkamer van vandag kan inpas.

1. Ons is mal oor hierdie kontemporêre ontwerp met sy monochroom kleure en subtiele styl.

2. Aan die ander kant kan so paar helder kleure (en patrone) ook ‘n heel aangename verskil aan ‘n vertrek maak.

'Metropolis' 2 sliding door wardrobe by Mobilstella homify Kamar Tidur Modern Wardrobes & closets

3. Dís mos nou hoe ‘n ordentlike kas moet lyk, met ‘n skuifdeur wat bykans geen vloerspasie gebruik nie!

homify Kamar tidur: Ide desain interior, inspirasi & gambar Wardrobes & closets

4. Hout in a sagte sand-kleur? Dit kan so perfek pas by die moderne, minimalistiese, Skandinawiese en Asiatiese style.

5. Slim-dink is belangrik vir moeilike hoeke en spasies, soos hierdie skuins-plafon ontwerp vir ons wys.

Catalogo Furlan Mobili: Una piccola selezione di armadi, de-cube de-cube Kamar Tidur Modern Wardrobes & closets

6. ‘n Klerekas wat pragtig in die agtergrond insmelt? Dis mos nou subtiele styl!

7. Om by die vertrek se rustieke styl te pas is hierdie kas gebou van hout in soortgelyke skakerings as die klipmure – en dit pas perfek in.

8. Wie’t gesê jy kan nie gordyne voor jou kas inspan nie?

Casa con estilo en Sant Iscle, fuusta fuusta Kamar Tidur Gaya Rustic Wardrobes & closets

9. Onthou van beligting om jou kas (en kamer) nog meer netjies (en stylvol) te laat lyk.

Butuh bantuan dengan projek Anda?
Hubungi kami!

Sorotan dari majalah